Gallery
HEIDELBERG RUGBY NUUS - Heidelberg-rugbyklub het hul halfeindstryd in die SWDRU Premierliga teen Crusaders verloor.
Selfs Heibi se ondersteuners se sang en orkes kon hulle nie help om die knoop deur te haak nie.
Crusaders se derde span het Barbarians naelskraap geklop en na die eindstryd deurgedring.
Barbarians se tweede span het Crusaders gewen end dring ook na die eindstryd deur.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'