Gallery
RIVERSDAL NUUS - Riversdal Blues het sy derby Saterdag 21 Mei, op sy tuisveld teen Albertinia Rangers met 24-14 gewen, maar dit het die tuisspan goed 'n driekwart van die wedstryd geneem om behoorlik aan die gang te kom.
Dis of die Blues skielik uit 'n diep slaap wakker geskrik en toe wenrugby begin speel het.
Drie drieë binne die bestek van 20 minute het Albertinia gekelder.
FOTOGALERY: Riversdal Blues teen Albertinia Rangers op 21 Mei
Lees meer in Vrydag se Suid-Kaap Forum as ook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'