Die verrigtinge het vroeër die middag met 'n veiling van wedvlugduiwe afgeskop.
Makka Swart van Riversdal is as die 2014 Klubkampioen vir beide die Riversdal Duiweklub en Oos-Boland Unie aangewys.
Van links staan Rassie Erasmus (voorsitter: Oos-Boland Unie), Makka Swart (klubkampioen), Flip Smit (Beste Wyfie), Dennis Kuun (sekretaris: Oos-Boland Unie), Pieter van Wyk (voorsitter:Riversdal Duiweklub) en Anton Swart (sekretaris: Riversdal Duiweklub). Foto's: Elize Blom.
Baas Julies het die Sport Geesbeker gewen.
ARTIKEL EN FOTO'S: ELIZE BLOM, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'