HESSEQUA NUUS - Verskeie jukskeispelers uit Hessequa en Eden het in Gouritsmond aan 'n toernooi deelgeneem.
Heinrich Fortuin het die aksie gaan afneem vir Suid-Kaap Forum.
Die wenners van die A-afdeling. Van links is Ockie Botha, Terra Nortjé, Nico Venter en Duimpie van Zyl.
Amalia Louw in aksie tydens die jukskeitoernooi in Gouritsmond.
Die gesametlike wenspanne in die B-afdeling. Van links is Wabbie Bester, Anita van der Merwe, Nettie Slade en Francesca Steijn (almal Gouritsmond), Henry Gerber, Hans de Bruin en Herman Botha (almal Albrtinia). Afwesig: Doreen van Zyl
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'