RIVERSDAL NUUS - Riversdal-gholfklub se speler nommer een, Garnet Damans, is opgeneem in die Suid-Kaapse span.
Dit neem plaas van 7 tot 12 Mei by Devonvalle-gholfklub net buite Stellenbosch aan die Suid-Afrikaanse Plattelandse gholftoernooi gaan deelneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’