RIVERSDAL NUUS - Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.
Die groep het hul dank-baarheid en opgewonden-heid uitgespreek oor die erkenning wat hulle ontvang het, en is boonop deur die Hooflosie geloof vir hul toewyding en prestasies.
Hulle is ook alle voorspoed vir die toekoms toegewens.
Volgens lede dien dié erkenning as motivering om voort te bou op hul werk en betrokkenheid binne die organisasie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’