RIVERSDAL NUUS - Verskeie klagtes van vandalisme is gedurende die afgelope feesseisoen ontvang.
Nie slegs openbare fasiliteite soos sportgronde, speelparke en ablusie fasiliteite het deurgeloop nie, maar ook Riversdal-begraafplaas.
Grafstene is omgegooi en blompotte is gebreek en rondgestrooi.
Vandalisme is 'n misdaad, hetsy dit die skending van 'n graf of die beskadiging van eiendom is.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'