HESSEQUA NUUS - Anne-Mé Louw, 'n leerder wat tuisonderrig ontvang, het die Unisa graad 2-klaviereksamen met eervolle vermelding geslaag.
Die eksamen het aanlyn plaasgevind.
Sy ontvang musiekonderrig by Maggie Filmalter.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'