RIVERSDAL NUUS - Twee persone is noodlottig in ‘n ongeluk op die Garciapas, ongeveer 14km buite Riversdal beseer.
Die ongeluk het vanoggend (20 Julie) om 10:50 plaasgevind.
Die name van die oorledenes is nog nie bekend nie, omdat hulle families eers in kennis gestel moet word.
‘n Saak van strafbare manslag is geopen.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'