STILBAAI NUUS - Die 103-jarige tannie Joan Hayter het op 3 April 2024 die tydelike met die ewige verwissel.
Sy was die afgelope vyf jaar 'n inwoner van Carewell in Stilbaai, waar sy net wonderlike versorging en ondersteuning gekry het.
Sy is gebore op 2 Desember 1920 en sy laat twee seuns, Charles en Robert Millett-Clay asook 'n dogter Marian Mulligan agter.
Volgens haar dogter, Marian Mulligan het sy altyd gesê: "Tomorrow is another day and the sun will shine, just hold God's hand."
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’