Update
RIVERSDAL NUUS - Janique Gerber (18), hoofmeisie van Hoërskool Langenhoven het vir vanjaar se Miss High School SA ingeskryf en is as een van die 15 finaliste gekies.
Gerber het nou die gemeenskap se ondersteuning nodig om die kroon tuis te kan dra.
Die eindronde sal Saterdag 1 Desember in Johannesburg aangebied word.
Stemlyne is reeds oop. Jou stem kan help dat ’n plaaslike leerder die volgende Miss High School SA is.
Sms GEES MHS JANIQUE na 37587.
Lees vorige artikels hier:
- Unieke Janique gee nie sommer moed op nie
- Janique wants to be a positive influence
- Local High School girl a finalist
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'