HESSEQUA NUUS - Met die verslapping van inperking na vlak 2 word kuiers van tot 10 mense op ‘n keer met familie en vriende weer toegelaat.
Sommige mense reken egter dis nog glad nie veilig genoeg om hul huise te verlaat nie.
Ons het ‘n paar lesers se menings gevra.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'