STILBAAI NUUS - Belangstellendes op Stilbaai en omgewing wat belangstel om indringerplante uit te roei, kan Saterdag om 08:00 na die plaaslike hengelklub gaan.
Opvolgwerk word op erf 657 gedoen waar 'n paar groot rooipitbome die vorige kappers ontgaan het.
Vir enige navrae kan dr Deon Begemann gekontak word (082 440 7910).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'