HEIDELBERG NUUS - Kairos Senior Sekondêr in Heidelberg het Dinsdag 18 Oktober hul jaarlikse erkennningsaand in hul skoolsaal gehou.
Tydens die geleentheid is Vivian Prins (afgetrede hoof), Clara Conradie (onderhoof), Trevor February (waarnemende prinsipaal), Antoinette Windvogel (sekretaris), Vanessa Francis, Neil Hartnick en Rauel Moolman ook vir hul lang diensjare vereer.
Sonel Kouter is as graad 12 se dux-leerder aangewys met Alicia Kleinhans tweede en Angelique Garlick derde.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'