STILBAAI NUUS - ’n Gedenkplaat ter ere van Debbie Smith is op Sondag 12 Januarie by die getypoel in Jongensfontein onthul, presies ’n jaar nadat sy daar verdrink het.
As gevolg van die tragedie het die plaaslike inwonersvereniging saam met Stilbaai-NSRI ’n reddingstou en -boei aangebring om ander wat deur sleurstrome daar in die moeilikheid beland, te help.
Dié maatreëls het reeds die afgelope Desembervakansie ’n vakansieganger se lewe gered.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Tuinroete nuus'