HEIDELBERG NUUS - Die oorsaak van 'n brand wat op 27 April by die Droëkloof-stortingsterrein in Heidelberg ontstaan het is onbekend.
Hoewel alle sigbare vlamme geblus is, is daar nog in 'n mindere mate rook wat in klein gedeelte van die gedeelte wat erg gebrand het, voorkom.
Die feit dat dit nie net bogronds brand nie, maar ook diep onder die grond waar die vullis gekompakteer is bemoeilik sake om die brand ten volle te blus.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'