RIVERSDAL NUUS - Julean Muller van Stilbaai het op Maandag 7 Oktober haar beursie in die parkeerterrein van Riversdal se SuperSpar verloor.
Sy wil baie graag die beursie terugkry en loof ’n beloning uit vir die persoon wat dit aan haar terugbesorg.
Sy kan by 082 968 1149 of 028 754 1833 gekontak word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'