STILBAAI NUUS - Stilbaaier prof Jan du Preez wat as wetenskaplike en navorser internasionaal bekend is, word binnekort 90.
Hy was ook 'n kranige sportman en is tans die tweede oudste oorlewende Springbok rugbyspeler.
Ons het gaan uitvind watter interessante stories in so ‘n lang, kleurryke lewe gebeur het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'