Gallery Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Vanjaar kon leerders van Hoërskool Albertinia weer matriekafskeid hou, wat Vrydag, 15 Oktober plaasgevind het.
Die uitvoerende burgemeester van Hessequa, Grant Riddles het die leerders met sy teenwoordigheid vereer.
FOTOGALERY: Hoërskool Albertinia matriekafskeid 2021
Die geleentheid is met 'n smaaklike ete en dans gevier, maar ook 'n unieke koppie met die skool se wapen en bybelversie, asook fotosessies om hulle aan hul skoolloopbaan - en die afsluiting daarvan - te herinner.
VIDEO: Albertinia se matrieks neem afskeid
Die klas van 2021, uitbundig met hul amptelike afskeid van hul hoërskoolloopbaan. Foto: Mariska Visagie
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'