RIVERSDAL NUUS - Daar is vanjaar net een Kersfeesbaba wat in die Riversdal-hospitaal gebore is.
Oliver Cole Hartnick is op Kersdag om 18:43 gebore.
Shanon Hartnick en Claude-Lee Saayman is die trotse ouers.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’