Die tema vir die maand was 'Vlerke'.
Die volgende byeenkoms sal plaasvind op Donderdag, 3 Julie in die Vreugdelokaal by die NG kerk Riversdal-Wes.
Vir navrae skakel gerus vir Grové Koch by 028 713 3193 of 083 557 2131.

Die naaswenner - 'Butterfly baby' - geneem deur Sarah Labuschagne.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'