ALBERTINIA NUUS - St. Lukes-kerk van Albertinia het Saterdag 3 Desember 'n teemaaltyd in die versorgingsdiensentrum gehou.
Altesame 16 vroue en lede van die kerk het die tafels vir die gaste kleurvol opgemaak.
Die St Lukes-dansers het ook die gehoor met pragtige danspassies vermaak.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'