STILBAAI NUUS - Meer as ‘n honderd mense het Donderdagaand, 24 Augustus die gholfklubhuis volgepak om te luister na Timo Dinkelman.
Timo is ‘n kenner op die gebied van digitale bemarking en hy het ‘n passie vir groei op alle gebiede.
Sy tema was “Groei jou besigheid aanlyn” en indien enigiemand nog twyfel oor digitale bemarking flits daar rooi ligte.
Digitale bemarking het twee prioriteite. Genereer nuwe vraag na jou produk tweedens versterk jy die vraag na jou produk.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’