STILBAAI NUUS - Tientalle visserskuite het Stilbaai-hawe Sondagoggend 20 November vroeg verlaat op soek na 'n paar blinklywe, maar met 'n seepgladde see het baie min van hulle met enige noemenswaardige vangste teruggekeer.
Die drie vissermanne van Stilbaaai het darem 'n paar rooi romans ingekatrol.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'