RIVERSDAL NUUS - Danville Willemse is op Saterdag 15 Oktober by Riversdal-biblioteek as opkomende skrywer aan die aanwesiges bekendgestel.
Hy het reeds twee digbundels op sy kerfstok.
Danville het in 2022 tweede plek behaal in 'n landwye digkompetisie.
Sy eerste digbundel, Tulpe uit my Ashoop handel oor die dood van sy dogtertjie en die emosies wat hy tydens die rouproses deurgemaak het.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'