Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Riversdal se landbouskou – die 152ste – is vir die naweek van 17-21 Februarie vanjaar geskeduleer.
Tyd en verskeie ander faktore sal egter bepaal of vanjaar se skou wel gaan plaasvind.
“Daar is bloot nog té veel inperkingreëls. Ons bly hoopvol!” het Pieter van Wyk, skoupresident tydens ‘n persoonlike onderhoud met Suid-Kaap Forum gesê.
Dit bly die dorp se grootste byeenkoms wat jaarliks aangebied word.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'