Gallery
HEIDELBERG NUUS - Kairos Senior Sekondêre skool het hul matriekafskeid vir die tweede agtereenvolgende jaar in hul nuwe skoolsaal gehou.
Dié spoggeleentheid het Vrydagaand 5 April plaasgevind.
Suid-Kaap Forum korrespondent, Clive Pretorius, het met sy kamera gaan inloer.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'
 
                 
                     
                     
                    
                    
                    
                    
                    
                 
                             
                         
                         
                 
                 
                 
                 
             
                 
                                     
                                     
                                     
                                     
                                 
                                         
                                         
                                         
                                         
                                     
                                         
                                     
                                     
                 
                         
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                