STILBAAI NUUS - Stilbaai-sakekamer het Donderdagaand, 24 Augustus, ‘n baie geslaagde netwerkaand gehou.
Timo Dinkelman het die meer as 100 gaste en lede oortuig van hoe belangrik digitale bemarking is.
Rachel Wall, voorsitter van Stilbaai-sakekamer het die lede ingelig waarmee hulle, hulle tans besighou en dit het ingesluit,
Die Brugmark asook die skuif na Stilbaai Besigheidsforum as ‘n NWO.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’