RIVERSDAL NUUS - Hierdie program is onderhewig aan verandering:
SATERDAG, 19 Februarie
09:00 Uitstalling deur Beskermingsdienste
09:00 Babaskou: Tent
09:30 Boerboel-hondeskou by die skaaparena
10:00 Mini/Junior skoukoningin 2022 in die tent
10:00 Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en biertuin
10:00 - 16:00 Braaivleis en skaapkop en -nek beskikbaar by skaapafdeling
10:00 - 16:00 Gebraaide boerbokvleis by skaapafdeling beskikbaar
11:00 Kaas- en wynproe-lokaal oop vir wynproe in die FNB-lokaal
12:00 Boerbok-kampioenskappe jnr en snr
12:00 - 14:00 Werkende skaaphondkompetisie - beesafdeling
12:00 - 14:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal (braaigeregte en kookkos)
13:00 Middagete in Geldenhuyslokaal
14:00 Uitpen van pluimvee
14:00 Beoordeling: Perde gaan voort soos per aparte program
15:20 Kampioen: Vyfgang plesierperd
15:40 Groot Kampioen: Siertuig
16:00 Kampioen: Driegang plesierperd
16:25 Kampioen: Driegang kinderryperd
16:45 Kampioen: Driegang Park Horse
17:20 Kampioen: Vyfgang kinderryperd
17:55 Groot kampioen driegang
18:15 Groot kampioen vyfgang
19:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal met sagte agtergrondmusiek tot 21:00 en dans tot laat, FNB-lokaal
SONDAG, 20 Februarie
09:30 Gesamentlike erediens - hoofarena
Almal is welkom, asook om jou eie kampstoel saam te bring.
WOENSDAG, 16 Februarie
11:00 Perdespring in arena
15:00 Handklasse in arena
19:00 Groetmekaar in FNB-lokaal: Geborg deur FNB en BKB (slegs op uitnodiging).
DONDERDAG, 17 Februarie
06:30 Inweeg vir slaglamkompetisie (skape en boerbokke)
07:30 - 09:00 Ontbyt in die Cot de Necker-saal
08:00 Opening voor pawiljoen
08:00 Riversdal Super Spar damesoggend met Steve Hofmeyer (Geldenhuys en FNB-lokaal)
08:10 Beoordeling: Perde: Soos per aparte program
09:00 - 10:00 Beeste : Gr 7-laerskole besoek
09:00 Slaglamkompetisie begin (skape en boerbokke)
09:00 Uitstalling deur Beskermingsdienste
09:00 Beoordeling: Pluimvee
10:00 - 12:00 Beeste: Vleisbeesskou
10:00 Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en biertuin
10:00 - 16:00 Braaivleis en skaapkop en -nek beskikbaar by skaapafdeling
11:00 Kaas- en wynproelokaal oop vir wynproe in die FNB-lokaal
11:00 - 15:00 Beesvleissosaties en kaaswors-worsbroodjies beskikbaar by beesafdeling
12:00 - 13:00 Jeugskou inskrywings
12:00 - 14:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal (braaigeregte, kookkos)
13:00 Beesparade in die hoofarena
13:00 Jeugskou skouman begin:
Jeugskou klasse: jnr/jnr, jnr en snr
*Kleinvee (skaapafdeling), Pluimvee (pluimvee-afdeling)
*Perde (versamelring)
*Kulinerekuns, suiwelberyding en konyne in Cot de Necker-saal
14:00 Jeugskou suiwelbees en vleisbees (beesafdeling)
*Jeugskou skouman begin:
*Jeugskou klasse: jnr/jnr, jnr en snr
14:00 Pluimvee gaan voort
18:00 Massa atletiekaflos: Geborg deur Hessequa-munisipaliteit – alle skole, landbouvereningings en "Working on Fire" neem deel.
19:00 Optrede deur Voorwaarts Primêre trompoppies en Royal Crusaders blaasorkes
19:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal met sagte agtergrondmusiek tot 21:00 en dans tot laat, FNB-lokaal
VRYDAG, 18 Februarie
06:30 Inweeg van Merino Suid-Kaap Streekskampioenskappe
07:30 - 09:00 Ontbyt in die Cot de Necker-saal
08:00 Opening voor pawiljoen
09:00 - 17:00 Boerbokskou
*Boerbok Wes-Kaap klubkampioenskappe
09:00 Merino Suid-Kaap Streekskampioenbeoordeling
09:00 Uitstalling deur Beskermingsdienste
10:00 - 13:00 Beeste: Interras kampioenskappe
10:00 DROOM en Bejaarde ontbyt (FNB-lokaal) en besoek aan skou
10:00 - 16:00 Braaivleis en skaapkop en -nek beskikbaar by skaapafdeling
10:00 - 16:00 Gebraaide boerbokvleis by skaapafdeling beskikbaar
11:00 Kroeggeriewe in Geldenhuyslokaal en biertuin
11:00 Kaas- en wynproe - lokaal oop vir wynproe in die FNB-lokaal
11:00 - 15:00 Beesvleissosaties en kaaswors-worsbroodjies beskikbaar by beesafdeling
12:00 - 14:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal (braaigeregte, kookkos)
13:00 Beesparade in die hoofarena
14:00 Beoordeling: Perde gaan voort soos per aparte program
18:45 Aankoms van skoukoningin en prinsesse
19:00 Bekendstelling: Wenners van die slaglamkompetisie (skape en boerbokke)
*Veiling Skaap arena: Kampioen slaglam
19:00 Braaigeregte in Geldenhuyslokaal met sagte agtergrondmusiek tot 21:00 en dans tot laat, FNB-lokaal
SATERDAG, 19 Februarie
08:00 Opening voor pawiljoen
07:30 - 09:00 Ontbyt in Cot de Necker-saal
08:10 Perde soos per aparte program
09:00 vir 09:30 Mannekuier met Johan Badenhorst van Voetspore
*Geborg deur: Riversdal Toyota, SSK, Nedbank, SWD Petroleum
• Mallemeule deurlopend vanaf Donderdag tot Saterdag
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'