HESSEQUA NUUS - Dasse se redenaars het op 1 Junie by Hoërskool Outeniqua in George, aan die halfeindronde van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem en almal het provinsiale kleure verwerf.
Die juniors is:
- Karin Bester (negende in die Oos- en Suid-Kaap),
- Johané Gerber en
- Paula-Mari Streicher.
Seniors:
- Nadia Enslin (tiende in die Oos- en Suid-Kaap) en
- Annika Streicher (vierde in die Oos- en Suid-Kaap).
Die juniors redenaars van links: Paula-Mari Streicher, Johané Gerber en Karin Bester.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'