Gallery
RIVERSDAL NUUS - ’n Graad 12-leerder van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal het op 17 Augustus saam met sy pa die moordende Transbaviaans fietsmarathon van 230 km voltooi.
Pieter de Jager oefen van kleins af saam met sy pa, Pieter snr. wat al wedrenne soos die Argus en die Cape Epic voltooi het.
Die afgelope twee jaar neem Pieter jnr. self kompeterend deel en hy reken fietsry sal altyd deel van sy lewe wees.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'