Stilbaai Toerisme het 'n besige jaar agter die rug en het ook heelwat veranderinge beleef met Hessequa Toerisme wat geherstruktureer is.
Lees meer hieroor in volgende Donderdag se Suid-Kaap FORUM, en aanlyn.
Stilbaai se nuwe toerismebestuur, van links, agter: Henk Liebenberg, Duhne Liebenberg, Rilda Saayman, Danie van Rensburg en Wium Kitshoff. Voor: Carin Louw, Arrie Combrinck, Shelen Wilken en Hannetjie Ferguson (toerismebeampte). Afwesig: Eveleen Nel. Foto: Louise Mouton
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'