RIVERSDAL NUUS - Mnr Patric Witbooi wat reeds vanaf 1 Januarie 1989 as onderwyser by Gerrit du Plessis Senior Sekondêre Skool betrokke is, sal die leisels as prinsipaal oorneem.
Witbooi sal vanaf 1 Januarie 2022 in die prinsipaal se stoel sit.
Hy het die afgelope 33 jaar verskeie posisies op sportgebied in die gemeenskap, akademie en vakbond beklee.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'