HEIDELBERG NUUS - Kairos Senior Sekondêre Skool op Heidelberg het ook onder vandale deurgeloop.
Dit volg slegs ’n week nadat by De Waalville Primêre Skool ingebreek en verwoesting gesaai was.
Dié nuutste inbraak het Saterdagnag/Sondagoggend, 3/4 Julie plaasgevind.
Enigiemand wat inligting omtrent die inbraak kan verskaf, word gevra om met Grundlingh (073 479 1513) of die dienssentrum (028 722 1910) in verbinding te tree. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'