HESSEQUA NUUS - Rénee Davids is bekend in Hessequa as die uitvoerende burgemeester se persoonlike assistent en regterhand.
Sy betrokkenheid in die gemeenskap strek egter veel dieper as net administratiewe hulp.
Met ‘n lewensuitkyk van pay it forward is sy passie vir dienslewering aansteeklik.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'