SLANGRIVIER NUUS - Slangrivier se oudste Kersorkes, Loving Shepherds het Sondag, 13 Junie die nuwe bestuur tydens hul algemene jaarvergadering verkies.
Die verrigtinge is deur Collin Hopley, Cape Country Kersorkes Unie (CCKOU) se voorsitter bygewoon.
Nagenoeg 45 lede het die vergadering bygewoon waartydens Ricardo Hartnick tot voorsitter verkies is.
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'