RIVERSDAL NUUS - Dehan en Zelri Pottas het van 18 tot 19 Maart aan die Westelike Provinsie-jeugskoukampioenskap in George deelgeneem.
Dehan behaal 'n tweede plek in die senior perde-afdeling en word as die reserwe-kampioen aangewys.
Zelri behaal 'n eerste plek in die junior perde-afdeling en word as kampioen aangewys.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'