RIVERSDAL SKOLE NUUS - Vyf redenaars is deur na die halfeindronde van die ATKV se redenaarskompetisie.
Die Dasse het redenaars van oor die Eden-streek uitgestof.
In die volgende ronde wat op 24 Mei in George plaasvind, neem hulle teen die topredenaars van die Oos-Kaap deel.
Agter, van links: Paula-Mari Streicher en Jorica Pieters. Voor: Romé van Druten, Annika Streicher en Emmari Gildenhuys.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'