HEIDELBERG NUUS - Mnr en Mej Hoërskool Heidelberg is gekroon. Dié funksie het op 14 Maart plaasgevind.
Lerina le Roux dra die Mej. HSH-kroon, met Alexia Morgan as haar eerste prinses en Nicola Hanekom as die tweede prinses.
SP Keyser is Mnr. HSH, met Phillip Hendricks as eerste prins en Davon Meyers die tweede prins.
Agter, van links: Davon Meyers, SP Keyser en Phillip Hendricks. Voor: Nicola Hanekom, Lerina le Roux en Alexia Morgan.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'