Gallery
HEIDELBERG NUUSFLITS - Na twee maande se harde werk, het die skool hul laerskoolkonsert op 23 en 24 Mei aangebied.
Verskillende dansgroepe het die gehoor met hul danspassies vermaak op die maat van Bob Marley en Kurt Darren se musiek.
Pragtige kostuums, oorspronklike danse, kreatiewe 'props' en fantastiese toneelspel het die konsert afgerond.
Lees meer in Donderdag se Suid Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'