HEIDELBERG NUUS - Die lede van Heidelberg se Heidel Senior Burgerklub het op Saterdag 26 Oktober ’n debutantebal as deel van ’n naweeklange fokus op vroue en kanker gehou.
Die dames het self as modelle opgetree.
Lily Moolman is as debutantekoningin gekroon.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'