Gallery
HEIDELBERG RUGBY NUUS - Heidelberg-rugbyklub het Saterdag 7 September hul tuiswedstryd teen Evergreens in die SWDRU Premierliga gewen.
Met die sege dring hulle na die halfeindronde teen Crusaders deur wat Saterdag 14 September gespeel word.
Die tweede en derde spanne het ook hulle wedstryde gewen.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'