HESSEQUA NUUS - Vandeesweek het 5,6mm reën gesorg dat die Korentepoortdam in Riversdal, hoewel nie 100% vol is nie, maar na genoeg daaraan is.
Verlede jaar dieselfde tyd was dit slegs 56% vol.
Verlede week is 6,6mm in die opvanggebied gemeet en 26mm gedurende die maand.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'