HESSEQUA NUUS - Goeie reëns in die Korentepoortdam se opvanggebeid van 106mm die afgelope maand het tot gevolg gehad dat die dam 100% vol is.
14mm Reën die afgelope week het gesorg dat dit vol bly.
Die Olive Grovedam in Stilbaai se vlak het ongelukkig met 5% gedaal.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'