HESSEQUA NUUSFLITS - Het jy troeteldiere, maar kan nie bekostig om hulle na ‘n veearts te vat wanneer hul siek is of voorkomende inspuitings moet kry nie?
Ecclesia is 'n forum vir behoeftiges wat hulp benodig om hul troeteldiere medies gesond te hou.
Hulle bedien die gemeenskap ook met raad.
Indien jy meer oor hierdie instansie wil weet, asook wat jou te doen staan om te kwalifiseer, maak seker dat jy nie Donderdag se Suid-Kaap Forum misloop nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'