Video
STILBAAI NUUSFLITS EN VIDEO - ‘n Fietsryer is ‘n rukkie gelede op die R305, enkele meters voor die Stilbaai-ingang raakgery.
Die plaaslike NSRI is op die toneel en was besig om die persoon te stabiliseer.
Die aard van sy beserings is nie bekend nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'