HESSEQUA NUUS - ’n Fietsryer is by Soutpan op die N2 deur ’n vragmotor raakgery.
Hessequa-beskermingsdienste en Albertinia-polisie is op die toneel.
Die fietsryer se toestand is onbekend.
Meer inligting sal verskaf word soos dit bekend raak.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'