HESSEQUA NUUS - Inperking het menige entrepreneur se sake-drome van stryk gebring.
Daar is egter heelwat ouer sakelui wie se besighede staande gebly het, ten spyte van moeilike omstandighede.
Ons het by ‘n paar van hulle gaan kers opsteek om hul geheime uit te vind.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'