STILBAAI NUUSFLITS - 'n Drankforum-vergadering vind Vrydag 15 Junie om 11:00 in die konferensielokaal van die Stilbaai-gemeenskapsaal plaas.
Stilbaai-polisie se drankoffisier, ao. Stiaan Claassens, doen 'n beroep op alle dranklisensiehouers, asook eienaars en bestuurders van gelisensieerde drankpersele in Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein om die vergadering by te woon.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'