STILBAAI NUUS - ’n Drankforumvergadering vind Vrydag 15 Junie om 11:00 in die konferensielokaal van die Stilbaai-gemeenskapsaal plaas.
Stilbaai polisie se drankoffisier, a.o. Stiaan Claassens, doen ’n versoek op alle dranklisensiehouers asook eienaars en bestuurders van gelisensieerde drankpersele in Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein gedoen om dié vergadering by te woon.
IN SHORT
The police invites owners of liquor licences as well as managers and owners of licensed bars, taverns and bottle stores in Stilbaai, Jongensfontein and Melkhoutfontein to attend an important meeting.
The meeting will take place on Friday 15 June at 11:00 in the conference hall of Stilbaai community hall.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'